HAPPY CUSTOMERS...

It's all about the bride and we LOVE seeing our happy brides in there Besters' Bridal dresses!

Mandi Van Huyssteen reviewed Besters' Bridal Boutique *****

Wel wat kan ek nou se julle is 1 amazing span...Van dag 1 het julle my so tuis laat voel en die oomblik wat ek daar uitgestap het, het ek geen meer stress oor my droom rok gehad nie, ek het geweet dat ek in goeie hande is...Julle het my altyd laat voel of ek julle enigste bruid is en my altyd met ope arms en liefde verwelkom...My rok was asemrowenf...Sy was mooier as wat ek ooit kon droom en julle het haar perfek gemaak, sy het soos n handskoen gepas en elke fitting tot die groot dag het sy net mooier en mooier geraak, julle het haar gemaak net soos ek haar graag wou he, net baie mooier...My hart was so seer toe ek haar in die sak moes oprol en terug stuur, trane het sommer vlak gesit. Ek sal nooit vir julle genoeg kan dankie se nie, en dankie Venessa dat jy spesiaal daardie Saterdag my kom aantrek het, ek het dit so baie waardeer, en die meisies se rokkies wat jy gebind het vir hulle...hulle was so bly toe hulle jou sien...julle is 1 amazing span en weet julle gaan nog baie suksess behaal..Ek beveel elke bruid aan om na julle te kom vir haar droom rok...Gaan julle mis...liefde xxx

Mandi van Huysteen

Venessa and her team are simply the best. Such a wonderful experience can't recommend them enough! Attention to detail and a personal interest in each of their brides! My dress is beyond stunning so thrilled! From shoes to veil Besters are the best in the garden route!

Rosie Meyer

Baie Baie Dankie vir elke minuut, sekonde, ure wat aan my spandeer het!! Jy laat mens wragtig soos die enigste Bruid voel. Ek waardeer regtig als wat jy vir my gedoen het!! Weereens baie dankie uit die diepte van my hart!!

Erika Theresa Marais

Liewe Venessa en die hele Bester span…

 Ek kan nie genoeg dankie se vir alles wat julle ingesit het om vir my die droomrok te gee nie. Ek het gevoel soos julle enigste bruid.

Alles van my rok was perfek, ek het soos die mooiste bruid oot gevoel in haar.   Dankie vir elke bietjie sweet, trane en liefde wat julle ingesit het met die maak van my rok. Dis vir my baie spesiaal om te weet dat daar soveel liefde ingegaan het.

Ek sal julle aanbeveel vir enige bruid wat perfek wil lyk op haar troudag.

Baie liefde, Chileen  

"To the Besters' Bridal Team... I want to say thank you for my beautiful dress..I felt like an angel wearing my dress on my wedding day! Thank you for all your hard work and I hope to see you again! xxx "

Janine Cheesman

"Besters' Bridal are so professional and friendly, they make you feel welcome as if you've known each other for years."

Beatrice Jonkers

 

" Thank you so much for a wonderful experience from day 1! You and you're mother are the best! My dress is exactly what I dreamt about! Thanks for playing a big part in my wedding day! I will definitely recommend you to all future brides! Thank you , thank you, thank you !!!"

Tania Nagel

"The BEST service and they always go the extra mile for a bride!!"

Renise Kaptein Bailey

"Dankie Venessa vir als, julle is awesome. Loved my dress!!!"

Alzaida Jurica Manho

"WOW-where do I start? Venessa what an amazing human being you are! Especially stunned by the way you kept calm through all the small changes and re-changes I wanted! Prices so affordable, service very personalized and the lovely lady you are with all sorts of advice and moral support! I'd get married again just to spend more time in the pretty Wedding room! Thank you for EVERYTHING and you'd always stay the only recommendation I will give to new brides!!! My love Ilze

Elizabeth Stadler

"Fabulous ma en dogter span wat my droom rok in realiteit verander het. Dankie vir al julle harde werk en moeite kry nou nog komplimente."

Maritza Joubert

" Thanks again to Besters' bridals namely Venessa and her mom... they are extremely knowledgeable and professional but they always offer the human compassion factor as well.. can highly recommend them to any future bride!!"

Deseray Du Toit

"My rok was besonders mooi! Dankie vir alles wat jy vir my gedoen het. Jy is 'n amazing vrou! Baie liefde xxx

Gerda Beets

"Dear Venessa, thank you so much for all your hard work on my dress! My day was perfect and I felt so special. Your support and excitement leading up to the big day was a big re-assurance and kept me calm and comfortable! Thanks again- you are a star!!! Load of love and hugs xxx"

Helen Whelan

"Was a pleasant experiences from day one. Venessa and her mom mad me feel at ease and completely took away the stress of finding the perfect dress!"

Karen van der Westhuizen

"Fantastic team! Kept me calm and relaxed and everything worked out perfectly!"

Danni Alberts

"Dear Venessa, 

 I would just like to thank you for all you did for Kirsten and her bridal party. Her dress was unbelievably beautiful and she just rocked it!!! 

My dress was perfect too. Thank you for doing it at the last minute and from such a distance. Your personality lead to a comfortable and happy bride. Not once was did Kirsten have to worry about her dress and the bridesmaids dresses or mine. Honestly complete service excellence to you and your team!!! Many, many thanks"

Roz and Garth Beeslaar

REAL COMMENTS...

Copyright Besters' Bridal Boutique